The hurt in the past

Having never liked jazzy music before, I have only recently discovered how delightful Norah Jones is. In particularly her songs “I Don’t Know Why” and “Come Away With Me”, however, the song I want to talk about today is sung by Norah, but written by Hank Williams, called “Cold Cold Heart”. I have been through a few breakups where these were the words I have been looking for to say, but couldn’t find them. Now I have them for future reference. 🙂 These words hit me right in the mind with their simplicity, yet deep, deep meaning.

Song: Cold Cold Heart
Writer: Hank Williams
Singer: Norah Jones

I tried so hard my dear to show that you’re my every dream.
Yet you’re afraid each thing I do is just some evil scheme
A memory from your lonesome past keeps us so far apart
Why can’t I free your doubtful mind and melt your cold cold heart

Another love before my time made your heart sad and blue
And so my heart is paying now for things I didn’t do
In anger unkind words are said that make the teardrops start
Why can’t I free your doubtful mind and melt your cold cold heart

You’ll never know how much it hurts to see you sat and cry
You know you need and want my love yet you’re afraid to try
Why do you run and hide from lies, to try it just ain’t smart
Why can’t I free your doubtful mind and melt your cold cold heart

There was a time when I believed that you belonged to me
But now I know your heart is shackled to a memory
The more I learn to care for you, the more we drift apart
Why can’t I free your doubtful mind and melt your cold cold heart

Wow! That’s deep!

Note: This post will be in Afrikaans, because it deals with the deep words of a song that is written in Afrikaans. I always heard the song as a theme song for a popular South African series, but only recently when I bought a CD that has the entire song on it, have I really listened to the words. If you do not understand Afrikaans and are interested in reading what I have said, kindly contact me, and I will do a quick translation for you. My comments indicate what these words mean to me as a person.

Liedjie: Binnelanders
Sanger: Jak de Priester

Buite in die strate
Bars Jakarandas uit hul nate
En alles lyk van ver af so gesond
Maar in die gange is dit wit
Is dit blink en baie stil
Almal sluk vanaand ‘n bitter pil
Almal sluk vanaand ‘n bitter pil

En daar’s ‘n engel teen die mure
Wat van alles eintlik weet
Al lyk dit op die oog af
Of jy van die vloere af kan eet
En Dokter, luister nog ‘n keer
Of jy my hartklop wel kan hoor
Iewers het ek my hart op jou verloor
Iewers het ek my hart op jou verloor

En hoe kan ‘n vuur uit die woede geblus word
Hoe kan die liefde hom red uit die dood
Hoe kan ‘n hart wat al lankal vertrap is
Weer gered word uit die nood
Hoe kan ‘n tong wat uit lewe gemaak is
Later weer sag word soos ‘n lam
Hoe kan ‘n bitter pil weer soet wees
As ek jou net eenmaal kou
Maar buite in die strate
Bars Jakarandas uit hule nate
En alles lyk van ver af heel gesond

Van buite af lyk jy altyd in beheer. Die samelewing verwag dit van jou. Maar diep binne in jou, warrel wilde orkane van emosies; hartseer; pyn rond. Maak nie saak hoe goed jy dit uiterlik hanteer nie, daar is altyd iets binnekant wat gedokter moet word.

Soos ‘n bekende skrywer eens gesê het: “Show me a sane man, and I will cure him for you.”

Ons is almal slagoffers van groepsdruk op een of ander tyd in ons lewens, op een of ander manier. Die groepsdruk om altyd in beheer te wees. Ek bedoel nou nie mens met “op crack” vir elke klein dingetjie nie, maar mens moet nie die verbintenis met die realiteit verloor nie! Jou emosies is wat jou mens maak. Wees mens. Dit is soms goed om iemand te hê wat na jou luister as jy hartseer (of gelukkig) is. As meer mense praat en meer mense luister, sal daar minder tragedies (selfmoorde, gesinsmoorde, misdaad…) wees (net my beskeie opinie…).

Een van die mooiste dele van die liedjie handel oor die hartklop in jou en die verlies van jou hart. Hoe kan dit nog daar wees as jou hele hart vir iemand anders gegee is? Maar die hart is ‘n wonderlike ding. Hy laat nooit toe dat iemand hom geheel en al vat nie, en hy groei weer, al is daar net ‘n stukkie DNA oor. Daar is lewe na seerkry – onthou dit altyd! Met die woorde wonder ek of die skrywer nie sinspeel op ‘n suggestie dat meeste mense se grootste probleme emosioneel van aard is nie?

Dis so maklik om kwaad te raak en in woede te ontplof, maar as mens kalm bly gaan jy minder mense seermaak en ook jouself baie emosionele pyn veroorsaak, wat op sy beurt jou verder afstomp vir mense.

Indien die liefde van jou lewe opbreek met jou, voel jy dat die liefde nie weer gered kan word uit die dood nie. Maar hou moed! Die liefde sal weer blom. Die pyn sal weldrae verbygaan, en jy sal iemand nuuts ontmoet, en agterkom dat die vorige persoon nooit eintlik vir jou bedoel was nie.Mens wonder altyd wat jy verkeerd gedoen het indien iets nie uitwerk nie. Het jy iets verkeerd gedoen? Miskien, miskien nie. Kon jy iets anders gedoen het? Miskien, miskien nie. Wat was die impak op ons verhouding oor ek “dit” gedoen het? Wat van as ek eerder “dit” gedoen het? Dit los egter die twyfel in jou gedagtes van “As ek maar net ‘n tweede kans kon kry, sou ek dit gemaak werk het…” Maar dink jy regtig so? Die skade is reeds gedoen, en as jy dit nie die eerste keer reg gedoen het nie gaan daardie persoon heeltyd skepties wees teenoor jou. Dit sal ‘n wonderwerk van jou, en absolute geloof in jou van die ander persoon verg, om die tweede keer te laat werk. Maar dit is nie ontmoontlik nie.

Ja, ons hou almal ons front voor. Niemand mag tog weet ons bloei aan die binnekant nie. O, die absolute swakheid! Ai…